Oor Ons Akkommodasie In Centurion

Ervaar uitstekende, veilige verblyf met Christelike waardes en hoë standaarde. Woon en kuier saam met medegelowiges in 'n stil en rustige omgewing. Ons bied 'n keuse van twee geboue, Vyfster of Canet. Beide is geleë in Centurion op dieselfde perseel met geelektrifiseerde heinings en afstand beheerde outomatiese hek. Vyfster bied 16 enkel gemeubileerde en-suite kamers terwyl Canet 5 enkel gemeubileerde kamers met gedeelde badkamers bied. Ons verskaf al sedert 2003 kwaliteit verblyf.

Vyfster
Canet

Jy sal mal wees oor al die geriewe wat ons aanbied!

Kies Tussen Vyfster & Canet.

Vyfster Akkommodasie Geriewe

Kombuis

Twee volledig toegeruste kombuise met jou eie toesluit kassie en die volgende:

Potte en panne

Mikrogolf oond

Stoof

Yskas Vrieskas

Broodrooster

Ketel

Braaipan

Eetkamertafel met stoele

Sitkamer

Vanaf die oopplan kombuis betree jy die sitkamer wat jou die volgende bied:

Televisie

DSTV

DVD Speler

Oop plan

Sitkamer stel

Loop uit op patio

Patio tafel en stoele

Braaier op patio


Kamers

Elke toesluitbare kamer bied jou die volgende:

Eie en-suite badkamer

Stort

Stortgordyn

Toilet

Wasbak

Ingeboude kaste

Plafon waaier

3/4 Bed, basis en matras

Blinders

Badkamer kassie met Spieël

Lessenaar

Boekrak

Bedkassie

Stoel

Ander

Sommige van die ander geriewe wat jy kan verwag:

Gratis Onbeperkte Wi-Fi

Wasmasjien

Tuimeldroër

Skadunet parkering

Outomatiese afstand beheerde hek

Skoonmaak van gemeenskaplike area



Vyfster Galery




Canet Akkommodasie Geriewe

Kombuis

Volledig toegeruste kombuis met jou eie toesluit kassie en die volgende:

Potte en panne

Mikrogolf oond

Stoof

Yskas Vrieskas

Broodrooster

Ketel

Braaipan

Sitkamer

Vanaf die oopplan kombuis betree jy die sitkamer wat jou die volgende bied:

Televisie

DSTV

DVD Speler

Oop plan

Loop uit op patio

Patio tafel en stoele

Braaier op patio


Kamers

Elke toesluitbare kamer bied jou die volgende:

Wasbak

Ingeboude kaste

3/4 Bed, basis en matras

Badkamer kassie met Spieël

Lessenaar

Boekrak

Bedkassie

Stoel

Ander

Sommige van die ander geriewe wat jy kan verwag:

Twee badkamers word gedeel deur 5 meisies

Gratis Onbeperkte Wi-Fi

Wasmasjien

Droograk

Wasgoedlyn

Skadunet parkering

Outomatiese afstand beheerde hek

Skoonmaak van gemeenskaplike area



Canet Galery


Kontak Ons

Stuur ons jou besonderhede

Verbind Met Ons

Telefoon Nommer: +27 12 648 9753 |+27 81 376 6183

Epos Adres: accommodation@ca2000.co.za

Adres: Nabygenoeg 10, 135 Leonie Street, Doringkloof, Centurion

© 2022 Vyfsterverblyf.co.za . Alle Regte Voorbehou